Levenstein v. Frankel

Primary tabs

The case was initially brought to the High Court by individuals who had suffered childhood sexual molestation by the deceased, a prominent financier and philanthropist, in the 1970s and ‘80s. The applicants were unable to pursue criminal charges due of the effect of s18(f) of the Criminal Procedure Act 1997, which imposed a 20-year statute of limitations for most sexual offences (excluding rape, sexual trafficking, and using a child or a mentally disabled person for pornographic purposes). However, the High Court found s18(f) to be unconstitutional. The Constitutional Court affirmed, removing the statute of limitations for prosecuting all sexual offences.

Die saak is aanvanklik in die 1970’s en 80’s deur die oorledene, ’n prominente finansierder en filantroop, na die hooggeregshof gebring deur individue wat seksueel gemolesteer is in hul kinderjare. Die applikante kon nie strafregtelike klagtes nastreef nie weens die effek van artikel 18 (f) van die Strafproseswet 1997, wat ’n 20 jarige beperkingsbepaling opgelê het vir die meeste seksuele misdrywe (uitgesuit verkragting, seksuele handel en die gebruik van ’n kind of n verstandelik gestremde persoon vir pornografiese doeleindes). Die hooggeregshof het egter bevind dat s18 (f) ongrondwetlik is. Die konstitusionele hof het bevestig en die statuut van beperkings op die vervolging van alle seksuele misdrywe verwyder.

Year 

2018

Avon Center work product