Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act

Primary tabs

The purpose of the Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act is to give effect to section 9 of the Constitution of the Republic of South Africa, read in conjunction with item 23(1) of its sixth schedule. The effect of this is to prevent and prohibit unfair discrimination and harassment; to promote equality and eliminate unfair discrimination; to prevent and prohibit hate speech; and to provide for matters connected therewith. Section 8 expands on the provisions of Section 9 by setting out, without limitation, the following specific examples of such prohibited discrimination: (a) gender-based violence; (b) female genital mutilation; (c) the system of preventing women from inheriting family property; (d) any practice, including traditional, customary or religious practice, which impairs the dignity of women and undermines equality between women and men, including the undermining of the dignity and well-being of the girl child; (e) any policy or conduct that unfairly limits access of women to land rights, finance, and other resources; (f) discrimination on the ground of pregnancy; (g) limiting women’s access to social services or benefits, such as health education and social security; (h) the denial of access to opportunities, including access to services or contractual opportunities for rendering services for consideration, or failing to take steps to reasonably accommodate the needs of such persons; and (i) systemic inequality of access to opportunities by women as a result of the sexual division of labor. The Act further regulates which party will bear the burden of proof in discrimination cases and further sets out which factors should be taken into account in determining whether discrimination is fair or unfair.

Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie (2000)

Diskriminasie op werksgeleenthede, verminking van vroulike geslagsorgane of sny van vroulike geslagsdele, geslagsdiskriminasie, geslagsgebaseerde geweld in die algemeen, skadelike tradisionele praktyke, regte op erf en erfenis, seksuele geweld en verkragting​

Die doel van die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie is om uitvoering te gee aan artikel 9 van die Grondwet van die Republiek van Suid Afrika, in samewerking met artikel 23(1) van die Grondwet se sesde skedule. Die effek hiervan is om onbillike diskriminasie en teistering te voorkom en te verbied; om gelykheid te bevorder en onbillike diskriminasie uit te skakel; om haat-spraak te voorkom en te verbied; en om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee verband hou. Artikel 8 brei die bepalings van Artikel 9 uit, sonder beperking, deur die volgende spesifieke voorbeelde van sodanige verbode diskriminasie uiteen te sit: (a) geslagsbaseerde geweld; (b) geslagtelike verminking van vroulike geslag; (c) die stelsel wat voorkoom dat vrouens familie-eiendom erf; (d) enige praktyk, met inbegrip van tradisionele, gebruiklike of godsdienstige praktyk, wat die waardigheid van vrouens belemmer en die gelykheid tussen vrouens en mans ondermyn, insluitend die ondermyning van die waardigheid en welstand van die meisie-kind; (e) enige beleid of optrede wat vrouens se toegang to grondreg, finansies en ander hulpbronne beperk; (f) diskriminasie op grond van swangerskap; (g) beperking van vrouens se toegang tot maatskaplike dienste of voordele soos gesondheidsopvoeding en sosiale sekuriteit; (h) die weierig van toegang tot geleenthede, insluitende toegang tot dienste of kontraktuele geleenthede vir die lewering van dienste vir oorweging, of versuim om stappe te neem om die behoeftes van sulke persone redelik te voorsien; en (i) sistematies ongelykheid van toegang tot geleenthede van vroue as gevolg van die seksuele verdeling van arbeid. Die Wet reguleer verder watter party die bewyslas in diskriminasiesake sal dra en lê verder uit watter faktore in ag geneem moet word by die bepaling of die diskriminasie billik of onbillik is.

Year 

2000

Avon Center work product